Vrywaring
Enige hersiening, herversending, verspreiding of ander gebruik
van, of enige optrede wat staatmaak op hierdie inligting, deur
persone of entiteite bo en behalwe die beoogde ontvanger, word
verbied.
Let wel: Alle verwysings na Media24, Via Afrika en Educor in
hierdie e-pos-afstanddoening sluit ook alle filiale en afdelings
van Media24, Via Afrika en Educor in, asook al hul werknemers.
Indien u hierdie boodskap per abuis ontvang het, moet u dit asseblief
vernietig en die afsender dienooreenkomstig in kennis stel.
Ooreenkomste, gevolgtrekkings en ander inligting in hierdie boodskap
wat nie verband hou met die amptelike besigheid van Media24, Via
Afrika en Educor nie, sal beskou word as nie deur hulle verskaf,
geëndosseer of gemagtig nie. Stel die afsender onmiddellik
in kennis indien u of u werkgewer nie toestem tot internet-e-pos
vir die doel van kommunikasie van hierdie aard nie.
Alhoewel hierdie boodskap met redelike omsigtigheid gestuur is
sodat dit nie 'n skadelike kode bevat nie, verskaf Media24, Via
Afrika, Educor en die afsender geen waarborge in hierdie verband
nie, en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of
skade deur die ontvanger gely nie.
Media24, Via Afrika en Educor behou alle kopiereg ten opsigte
van hierdie boodskap asook ten opsigte van alle lêers hierby
aangeheg indien geskep deur 'n werknemer van Media24, Via Afrika
of Educor.
Die afsender van hierdie e-pos waarborg nie of rig geen vertoë
dat a) hierdie boodskap in der waarheid deur die afsender gestuur
is nie en b) dat die afsender gemagtig was om hierdie boodskap
te stuur nie. Alle aangeleenthede in verband met egtheid en magtiging
moet asseblief telefonies met die afsender bevestig word.
Nieteenstaande die voorwaardes van die Wet op Elektroniese Kommunikasie
en Transaksies Nr. 25 van 2002, sal alle ooreenkomste aangegaan
deur Media24, Educor en/of Via Afrika deur middel van elektroniese
korrespondensie eers in werking tree wanneer Media24, Educor en/of
Via Afrika sodanige kontrak-inligting per opvolgkommunikasie aangedui
het. Alle e-pos-korrespondensie gestuur aan Media24, Educor en/of
Via Afrika sal as ontvang beskou word wanneer Media24, Educor
en/of Via Afrika daarop antwoord en om twyfel uit die weg te ruim,
word hiermee bevestig dat 'n outomatiese antwoord nie in hierdie
vereiste sal voorsien nie.
Hierdie e-pos-afstanddoening sal te alle tye voorrang geniet
bo enige ander e-pos-afstanddoening wat ontvang word deur diegene
wat gebruik maak van die e-pos-geriewe van Media24, Educor en/of
Via Afrika.
Media24 Ltd (http://www.media24.com),
Nasboek Ltd (http://www.viafrika.com),
Educor Ltd (http://www.educor.co.za).
|